Wat glo die Oosters Ortodokse Kerk?

Wat glo die Oosters Ortodokse Kerk?

Hallo!

Ons het ‘n Bishop van die Ortodokse geloof en wil so bietjie meer weet van hulle geloof. Waar trek hulle die streep tussen Katolieke rituele en hulle eie? Wag hulle nog vir Jesus om gebore te word?

Winkelsmidt

Hallo Winkelsmidt

Hier is ’n goeie artikel oor die Oosters Ortodokse Kerk:

http://www.probe.org/site/c.fdKEIMNsEoG/b.4227183/k.AC55/Eastern_Orthodoxy.htm

Groete

Udo

Leave a Reply

*