Comments about the Lennox and Dawkins debate
Hello Udo Yesterday I watched the debate between Dawkins and Lennox, *Has Science Buried God?* I can’t say I would recommend it. In a nutshell, I don’t think either of them are very good debaters. Lennox’s arguments were pretty typical drawing on the work of old school Christian apologists, pumped up with a dash of intelligent design rhetoric, none of which really has any...
Lees MeerDie wegraping
Hi Udo, Wat is jou siening aangaande die wegraping? Jan du Rand in die A-Z van Openbaring skryf dat dit ‘n vals voorstelling is (p. 567) Dr’s Zoon Sevenster & Raymond Lombaard is weer oortuig dat die wegraping ‘n gegewe is. Luk.21.36 word o.a. aangehaal as bewys van ‘n wegraping. As ons weggeraap word en net “sondaars” oorbly hoekom sal die dier van...
Lees MeerWat word met die term “fundamentalisme” bedoel?
Die term “fundamentalisme” word meestal gebruik om baie afkeurend na ‘n bepaalde groep gelowiges binne ‘n bepaalde godsdiens te verwys (m.a.w. daar is Moslem fundamentaliste, ateïstiese fundamentaliste, ens.), omdat fundamentalisme dikwels met ‘n tipe dogmatiese en veroordelende onverdraagsaamheid geassosieer word teenoor enigiemand wat nie glo soos daardie...
Lees MeerWat is naasteliefde en waar begin dit?
Sommige mense wonder oor wat met jou “naaste” bedoel word. ‘n Eenvoudige en praktiese definisie is dat jou naaste enigiemand is met wie jy op enige gegewe oomblik interaksie of kontak het, m.a.w. dis die persoon naaste aan jou op ‘n spesifieke moment (lees gerus die gedeelte in Lukas 10:27-37 wat juis hieroor handel). Naasteliefde begin dan en beteken dat jy daardie...
Lees MeerWas Paulus ‘n valse profeet?
Hallo Udo Ek is die afgelope week met die stelling gekonfronteer en twyfel ewe skielik in als wat ek nog altyd geleer is. Sien *hier*. Ek sien verlede week op ‘n sosiale netwerk dat ‘n dame wat deel van ons vorige gemeente was die “lig gesien” het en nou nie meer die leringe van Paulus glo nie. Die redenasie is dat net Paulus en se volgelinge hom as ‘n apostel beskryf en dat hy in...
Lees MeerHet jy al ‘Fynskrif’ gelees?
Hallo Udo Ek het hulp nodig! Het julle al gehoor van die boek, Fynskrif deur Etresia? http://fynskrif.blogspot.com/ Sal graag wil hoor of daar iewers ’n goeie resensie is! Groete Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Nee, ek het nog nie Etresia Struwig se boek gelees nie. Dit lyk egter of die skrywer self (https://www.facebook.com/etresia.struwig?sk=info) baie aanklank vind by die...
Lees Meer