Comments about the Lennox and Dawkins debate

Comments about the Lennox and Dawkins debate

Hello Udo Yesterday I watched the debate between Dawkins and Lennox, *Has Science Buried God?* I can’t say I would recommend it. In a nutshell, I don’t think either of them are very good debaters. Lennox’s arguments were pretty typical drawing on the work of old school Christian apologists, pumped up with a dash of intelligent design rhetoric, none of which really has any...

Lees Meer

Het jy al ‘Fynskrif’ gelees?

Het jy al ‘Fynskrif’ gelees?

Hallo Udo Ek het hulp nodig!  Het julle al gehoor van die boek, Fynskrif deur Etresia? http://fynskrif.blogspot.com/  Sal graag wil hoor of daar iewers ’n goeie resensie is! Groete Winkelsmidt     Hallo Winkelsmidt Nee, ek het nog nie Etresia Struwig se  boek gelees nie. Dit lyk egter of die skrywer self (https://www.facebook.com/etresia.struwig?sk=info) baie aanklank vind by die...

Lees Meer

Hoekom laat God slegte dinge toe om te gebeur?

Hoekom laat God slegte dinge toe om te gebeur?

Hierdie is ‘n baie belangrike vraag, want ‘n mens sou dink dat as God liefdevol en almagtig is, dan sal Hy alle slegte dinge wat in die wêreld gebeur, sou en kon keer. Ek wil hier as antwoord fokus op net een aspek van hierdie vraag en dit is op die feit dat God die mens met ‘n baie spesifieke kenmerk geskape het en wat die implikasies daarvan is. God het die mens geskape met die vermoë...

Lees Meer

Verdoem God die mensdom?

Verdoem God die mensdom?

Hi Udo Ek het ‘n vriend wat homself klassifiseer as ‘n “believer in naturalistic pantheism” en hy het die volgende opmerking gemaak op Skype: “Ek kan net nie indink dat die feite vir my op enige gegewe dag sê dat meer as die helfte van die wêreld se populasie – depending van watter kant jy is van enige geloof  – unsaved is nie! So of jy nou Christen / Muslim is, jy glo...

Lees Meer

The bias of Christian speakers

The bias of Christian speakers

Hi Udo Regarding the Faith & Reason Conference. Are all the speakers Christians? If so, how objective can they be? I could only attend if similar speakers are invited (scientists/philosophers/historians) who have no religious convictions. I would then listen to “both sides” so that I can form my own opinion. And not to speakers who are justifying their own belief systems, for the...

Lees Meer

Is daar nie dalk rede vir mense se ongeloof nie?

Is daar nie dalk rede vir mense se ongeloof nie?

Hey Udo, Kyk bietjie na hierdie berig. Dit is goed wat mense by die werk lees en net meer en meer toe-maak vir gesprekke oor geloof en n verhouding met God. Wat doen ‘n mens as iemand so iets in jou gesig gooi? Ek sou ook skepties wees of selfs ver weghol as ek nie God ken nie en ek lees hierdie tipe...

Lees Meer
online casinos