Help, my seun is ‘n ateïs
Hallo Udo Ek en my man het onlangs verneem dat ons seun sy geloof verloor het. Dit het my baie ontstel en ek is nou baie onseker oor hoe om hom te hanteer. Natuurlik is ons lief vir hom en verwerp hom nie as persoon nie, maar ek weet nie hoe om hom te benader nie. Kan jy dalk help? Vriendelike groete Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Ek kan hoor dat jou seun se ‘geloofskrisis’ vir jou ‘n...
Lees MeerGlo en verstaan
Hallo Udo Hier is baie antwoorde op hierdie webwerf. Maar staan daar nie geskryf dat Jesus gesê het dat jy slegs by die Vader sal wees as jy soos ‘n klein kindjie glo nie? Hoekom sal ons dan sit en top oor allerlei dinge wat vir ons menslike verstand te klein is om te verstaan? Groete Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Jy verwys na die gedeelte waar Jesus gesê het dat niemand in die koninkryk van...
Lees Meer‘n Rede vir wat ek glo?
Hallo Udo Hoe belangrik is dit vir my as ‘n Christen om aan ander te kan verduidelik wat ek glo? Is geloof nie maar ‘n baie persoonlike oortuiging waarvan ons iemand anders nie regtig kan oortuig nie? Groete Winkelsmidt . Hallo Winlesmidt Ek dink dat dit Christene oor die algemeen net goed kan doen om meer moeite te doen om die Bybel en hul geloof beter te verstaan. Om te weet wat jy glo en...
Lees MeerNie alle vrae verdien ‘n antwoord nie
Die onderstaande is ‘n voorbeeld van kommentaar en vrae waar Christene liefs onderskeiding aan die dag moet lê wanneer hulle met ‘n vyandige reaksie te make het. Christene behoort alle idees sorgvuldig te kan evalueer en dan ‘n gepaste antwoord daarop kan formuleer. Wanneer hierdie idees en die evaluasie daarvan egter in die konteks van ‘n verhouding of persoonlike gesprek weergegee...
Lees MeerIs ‘apologetiek’ Bybels?
Hi Udo Ek is nie seker of ek die hulp nodig het en of my vriend die hulp nodig het nie. Ek praat al ‘n lank ruk met die een ou by die werk wat ook ‘n Christen is. Ons het baie filosofiese tipe gesprekke gehad, gister bv of jy nasionalisme los kan maak van Christenskap, bv, of as jy ‘n nasionalistiese staat het, Christenskap beter gaan doen in so ‘n staat as een wat...
Lees MeerTwyfel, vrae en geloof
Hallo Udo, Ek probeer regtig die Here voluit dien met ‘n opregte hart. Daar is dikwels egter so baie vrae waarmee ek worstel en dan sukkel ek met my geloof en is ek bang dat ek my geloof kan verloor. Die vrae wat ek vra is nie omdat ek moeilik wil wees nie. Dis net dat ek wil hê dinge moet vir my sin maak. Ek wonder oor hoe God werk! Het jy enige raad? Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Jy...
Lees Meer