Die Ontologiese Argument

Die Ontologiese Argument

Hallo Udo Ek probeer die ontologiese argument vir God se bestaan beter verstaan. Kan jy dalk vir my verduidelik wat met ‘n “possible world” bedoel word? Groete Winkelsmidt     Hi Winkelsmidt Dis ‘n teken van ‘n ware apologeet wat die moeite doen om met die ontologiese argument vir God se bestaan te worstel!! Hier is Dr. Craig se definisie van God se bestaan in “a...

Lees Meer

Het Christene ‘n bewyslas?

Het Christene ‘n bewyslas?

Hallo Udo, Geloof moet bewyslas vry wees. As mens bewyse nodig het om te glo, kan dit mos nie meer geloof wees nie? As mens mooi daaroor nadink is ons besluit om te glo gebaseer op innerlike oortuiging. Die bewyse wat ons aanvoer is meer om te verantwoord wat ons glo en nie dat ons glo nie. As  iemand dus na bewyse vra, sal ek graag wil weet, beoefen hy nou wetenskap of nie, want...

Lees Meer

Hoe praat ek met iemand wat ontken dat God bestaan?

Hoe praat ek met iemand wat ontken dat God bestaan?

Hi Udo, Ek kry baie te doen met wetenskaplikes en een van hulle glo dat God eenvoudig nie bestaan nie – en dat mens as jy dood gaan eenvoudig afskakel soos ‘n rekenaar en dan niks is nie.  Hoe sou jy met so iemand praat? Hy glo nie in die Bybel nie, so dis moeilik om die Bybel as ‘n verwysing te gebruik vir wat ek glo die waarheid is. Groete, Winkelsmidt   Hallo...

Lees Meer

Daar is net een ware God

Daar is net een ware God

Hallo Udo Dit is interessant om deesdae te lees oor hoe baie mense en Christene twyfel of Jesus die enigste weg na die Vader is.  Ek glo dat Jesus die enigste weg is, want daar kan nie baie weë wees nie, omdat daar net een ware God is en die woord sê as jy nie in die Seun van God glo nie dan is jy verlore. Daar kan oor nie baie waarhede wees nie, want Jesus Christus is alleen die Weg die...

Lees Meer

Bertrand Russel en God

Bertrand Russel en God

  Hi Udo Wat is julle opinie oor die volgende aanmerkings? http://www.openculture.com/2013/02/why_i_am_not_a_christian_by_bertrand_russell.html Winkelsmidt     Hallo Winkelsmidt Die skrywer wat die aanmerkings maak oor Bertrand Russell se lesing, is na my mening totaal onbekend met die beste argumente in Godsdiensfilosofie vandag. Russell se eie filosofiese dissipline was ook glad...

Lees Meer

Heathen Manifesto – A Christian Response

Heathen Manifesto – A Christian Response

The article in the left column by UK philosopher Julian Baggini appeared at http://mg.co.za/article/2012-03-30-a-manifesto-heathens-can-believe-in/  I am quoting it here in its entirety with a corresponding response in the right column. - Udo Karsten A manifesto heathens can believe in Like many, I have observed the rise over recent years of the so-called new atheism with a mixture of...

Lees Meer
theonlinerouletteexperts