Het jy al ‘Fynskrif’ gelees?
Hallo Udo Ek het hulp nodig! Het julle al gehoor van die boek, Fynskrif deur Etresia? http://fynskrif.blogspot.com/ Sal graag wil hoor of daar iewers ’n goeie resensie is! Groete Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Nee, ek het nog nie Etresia Struwig se boek gelees nie. Dit lyk egter of die skrywer self (https://www.facebook.com/etresia.struwig?sk=info) baie aanklank vind by die...
Lees MeerHet Jesus kinders gehad?
Hallo Udo, Ek is in gesprek met ‘n persoon wat vrae het oor die Bybel en Jesus het na aanleiding van oa die boek: *The Grail Enigma: The Hidden Heirs of Jesus and Mary Magdalene* by Laurence Gardner. Kan jy my dalk help met ‘n kommentaar of opmerkings oor die boek en /of skrywer? Verder sal ek dit ook jou kommentaar waardeer op die vraag: Het Jesus kinders...
Lees MeerValse vertalings?
Beste Udo Ek wonder of julle weet van die nuwe Afrikaanse Bybel vertaling en die implikasies vir Afrikaanse Kerke? Die Bybel is die swaard van die Gees en het gelei tot Christene (Protestante) se skeuring met die Katolieke Kerk en die APK se skeuring met die NGK. Ek het die volgende epos gestuur aan ‘n beperkte aantal leiers van Afrikaanse kerke wie nog die 1953 Bybel gebruik. Na drie...
Lees MeerDie ‘King James’ Bybelvertaling
Hi Udo! Een van my belydenisklas meisies het my gister vertel dat sy saam met haar pa na ‘n tipe huiskerk toe was waar hy betrokke is en waar hulle allerhande wettiese neigings en reëls het (die gewone ou bekendes) soos slegs groot doop, slegs doop deur onderdompeling, en dan ook slegs die King James vertaling (as dit goed genoeg was vir Paulus… ) Ek het haar so kortliks geantwoord...
Lees MeerThe Days of Genesis
Strengths and Weaknesses of the Analogical-Day view Compared with Other Creation Day Views by Christiaan R. de Beer Abstract An issue that is heatedly debated in the Christian church today is the interpretation of the Creation week described in Genesis 1 and 2 in the Bible. This resulted in various Creation-Day models each with their own weaknesses and strengths. These models are...
Lees MeerVir verdere ondersoek – Deel 11/11
Winkelsmidt, hier is ‘n lys van boeke en artikels wat ek aanbeveel as jy belangstel om verder bietjie navorsing te doen. Eerstens is ‘n lys van vyf baie toeganklike boeke wat ek ten sterkste aanbeveel as jy ‘n beter konteks wil kry van die aanhalings wat ek gebruik het en meer spesifieke wil sien wat die data en argumente is waarvolgens bepaalde gevolgtrekkings gemaak is. As ek egter slegs...
Lees Meer