Wat gebeur met ‘n mens se siel as jy doodgaan?
Hallo, Wat gebeur met ‘n mens se siel as jy doodgaan? Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Dankie vir jou vraag. Christene glo dat as die mens se liggaam tot niet gaan (fisies disintegreer), dit nie beteken dat die persoon (wat uit siel/gees bestaan) ook tot niet gaan nie. M.a.w. elke persoon bly voortbestaan in ‘n nie-materiële vorm: hulle wat God geken het is by God, en hulle wat...
Lees MeerDie hel en reïnkarnasie
Hallo Udo Ek het ‘n navraag het oor die “Conversations with God” boeke. Ek en my vrou het van die boeke gelees het en ek het gewonder oor van die idees daarin en hoe dit met die Bybel strook. Die twee aspekte wat my voorgeval het was die feit dat die boeke aanwys dat die hel nie regtig bestaan nie en dat die mense hulle eie hel op aarde skep deur hulle doen en late. Die...
Lees MeerIs daar ‘n hemel en ‘n hel?
Hi Udo Baie dankie vir jou skrywe. Ek waardeer dit. Ek het ek op Dinsdae oggende ‘n klein selgroeppie by ons kerk. Ons is ‘n baie klein gemeente en hou kerk in ‘n skoolsaal. Die area waar ons bedien is geleë in een van die armste dele van ons dorp. Dus het ons baie te doen met uiterste armoede. Maar dis vir my ‘n passie om ‘n pad met hierdie mense te loop en ‘n...
Lees MeerTwyfel oor ‘n onsienlike God – Deel 1/4
Liewe Udo Dit is met blydskap dat ek gehoor het van jul webwerf! Ek was in ‘n Christelike huis grootgemaak en is nog een van die gelukkiges wie se ouers nog bymekaar is en ’n wonderlike familie het. Ek streef daarna om meer soos Jesus te lewe en alle versoekings te vermy. Ons gaan ook Sondae kerk toe en doen bybelstudie en bid elke dag. My probleem is dat ek myself soms kry...
Lees MeerKan ek seker wees ek gaan hemel toe? – Deel 4/4
In die vorige brief het Winkelsmidt die volgende gesê: Tog HAAT ek die gevoelens en hoop elke keer dat ek dit nooit weer sal kry nie, want ek is ‘n christen en wil BAIE graag hemel toe gaan! Die lewe op aarde kan tog nie al wees nie. Sodra ek sulke gevoelens kry, bid ek altyd dat die Heilige Gees dit sal verdryf, omdat ek glo dat dit van die duiwel af kom. My grootste vrees is dat God my sal...
Lees MeerGeloofsekerheid
Hallo Udo Ek kom uit ‘n Christen-huis en gaan kerk toe, lees my Bybel en bid ook. Wanneer ek egter ander Christene se geloof sien, dan twyfel ek oor die egtheid van my eie geloof. Lank terug het ek my hart vir die Here gegee. Tog wonder ek dikwels of ek werklik glo en of ek werklik gered is. Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Gun my ‘n paar oomblikke van jou tyd en geduld om ‘n paar goed...
Lees Meer