Hoe verskil die wêreld se godsdienste?
deur Udo Karsten (2005 Statistiek) Inleidend ‘n Vergelykende oorsig van die wêreld se godsdienste is altyd ‘n moeilike onderneming. Eerstens is daar verskillende menings oor wat met die begrip “godsdiens” bedoel word en daarom watter “godsdienste” almal in so ‘n oorsig ingesluit moet word. Byvoorbeeld, nie alle godsdienste erken die idee van ‘n godheid nie (bv....
Lees MeerKultes
deur Henk Stoker 1. Definisie ’n Gangbare definisie van ’n godsdienstige kulte is dat dit ’n spesifieke godsdienstige groep is wat daarop ingestel is om sowel die aardse as die ewige lewe van sy lede te beheer. Dit vind plaas deur die beheer van lede se gedrag, denke, emosies, inligting en omgewing, taal, norme, geskiedenis, siening van God, verlossing,...
Lees MeerWat glo die Oosters Ortodokse Kerk?
Hallo! Ons het ‘n Bishop van die Ortodokse geloof en wil so bietjie meer weet van hulle geloof. Waar trek hulle die streep tussen Katolieke rituele en hulle eie? Wag hulle nog vir Jesus om gebore te word? Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Hier is ’n goeie artikel oor die Oosters Ortodokse...
Lees MeerHoe moet ‘n mens dink oor bygelowigheid?
Hallo julle Ek het ‘n vraag oor bygelowe…waar in die Bybel kan ‘n mens die bywyse daarteen kry? Ek het my eie oortuiging (God is ‘n jaloerse God…. Niks moet by die Bybel bygelas word nie en ‘n bygeloof is iets wat jy bylas en Jesus het ons vry gemaak van al die dinge) maar hoe verduidelik mens dit vir iemand anders. Dankie julle Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Wat bygeloof...
Lees MeerAre all religions saying the same thing?
Hi Udo How would you respond to this? http://www.youtube.com/watch?v=I2T1zy8ov1I Is it merely a beautiful depiction of the universal longing that we have for God? Regards Smithy Hi Smithy I had a look at the youtube video. It would have been interesting to have a bit of background as to whom send it to you and why. In response I would start by agreeing that there is something in the way...
Lees MeerSterre-tekens
Hallo Udo Is daar waarheid in sterre-tekens? Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Dit lyk my of jou vraag spesifiek te doen het met die konsep van ‘astrologie’. Die Encarta Encyclopedia beskryf astrologie soos volg: “Astrology, the study of the positions and movements of astronomical bodies—particularly the Sun, Moon, planets, and stars—in the belief that they...
Lees Meer