Vir verdere ondersoek – Deel 11/11
Winkelsmidt, hier is ‘n lys van boeke en artikels wat ek aanbeveel as jy belangstel om verder bietjie navorsing te doen. Eerstens is ‘n lys van vyf baie toeganklike boeke wat ek ten sterkste aanbeveel as jy ‘n beter konteks wil kry van die aanhalings wat ek gebruik het en meer spesifieke wil sien wat die data en argumente is waarvolgens bepaalde gevolgtrekkings gemaak is. As ek egter slegs...
Lees MeerGod se belangstelling in mense – Deel 10/11
Winkelsmidt, jou laaste stelling is soos volg: Daar is geen bewyse van enige bonatuurlike wese wat ‘n direkte invloed of belangstelling het met die mens op aarde. Behalwe vir persoonlike ‘getuienis’ waar sekere gebeurtenisse toegeskryf word aan ‘n God of bonatuurlike wese, is daar geen bewyse dat dit die geval is. Die feit dat sekere gebeurtenisse ‘onwaarskynlik’ is, beteken nie...
Lees MeerDie storie van Jesus en ander mitiese stories – Deel 9/11
Die storie van Jesus en ander mitiese stories ’n Laaste saak wat vrae laat ontstaan oor die egtheid van die storie oor Jesus, is die beweerde parallelle in elemente van die storie oor Jesus en in elemente oor allerlei heidense gode in die antieke wêreld. Is dit dan nie redelik om te dink dat as daar sulke parallelle bestaan en as hierdie stories van die gode ouer is as die storie oor Jesus,...
Lees MeerAnder tweede eeuse stories oor Jesus – Deel 8/11
Ander tweede-eeuse stories oor Jesus Dit bring ons by die vraag van ander stories oor Jesus en hoe ons weet dat daar nie dalk baie selektief te werk gegaan is in die vroeë kerk oor watter stories ingesluit is en watter nie. Dit moet egter van die begin af duidelik gestel word dat die gesag van die boeke in die Nuwe Testament nie eers 300 jaar na die geskryf daarvan deur die kerk bepaal is nie....
Lees MeerSkrywers se vooroordele in die stories oor Jesus – Deel 7/11
Die vooroordele van die skrywers van die stories oor Jesus In ‘n ondersoek na die moontlikheid of die stories oor Jesus nie grotendeels opgemaak is of verdoesel is nie, sou ‘n mens wou weet watter rol die vooroordele van die skrywers self kon gespeel het. Daar is alreeds daarop gewys dat die aard van mondelingse tradisie inherent ‘n kontrolerende funksie het vir dit wat in herinnering...
Lees MeerVerskille in die stories oor Jesus – Deel 6/11
Verskille in die stories oor Jesus Hierdie is ’n belangrike punt omdat kritici aanvoer dat die verskille in die (geskrewe) stories oor Jesus en wat hy gesê het, ‘n aanduiding is dat dit grootliks ‘n opgemaakte storie is. Maar so ‘n siening is ‘n blatante ontkenning van die aard of selfs bestaan van ‘n mondelingse tradisie waarbinne die stories oor Jesus hul neerslag gevind het. En...
Lees Meer