Gaping tussen die gebeure en die neerskryf daarvan – Deel 5/11
Die gaping tussen die gebeure en die neerskryf van daardie gebeure in die stories oor Jesus Tweedens is daar die vraag na hoe betroubaar die oorspronklike getuienis oor die lewe van Jesus behoue gebly het voordat dit vir die eerste keer deur die evangelie-skrywers neergeskryf is. Die antwoord op hierdie vraag lê grootliks in die mondelingse tradisie van kulture soos die in eerste eeuse...
Lees MeerOoggetuies in die storie oor Jesus – Deel 4/11
Winkelsmidt, ek reageer vervolgens stelselmatig op elk van die volgende stellings. Die Nuwe Testament is geskryf te lank na die gebeurtenisse, deur mense wat nie ooggetuies was nie. Daar is veelvoudige belangrike teenstrydighede in die Bybel, insluitende hoof stories soos die kruisiging en opstanding. Die boeke wat ons vandag in die Nuwe Testament het was 300 jaar later gekies uit vele ander...
Lees MeerDie oorspronklike woorde in die Nuwe Testament – Deel 3/11
Winkelsmidt, jou volgende stellings is soos volg: Die Bybel is nie die onfeilbare woord van God nie. Die Nuwe Testament is geskryf te lank na die gebeurtenisse, deur mense wat nie ooggetuies was nie. Die boeke wat ons vandag in die Nuwe Testament het was 300 jaar later gekies uit vele ander boeke, meeste waarvan vir ons ‘n heel ander storie sou vertel het. Daar is veelvoudige belangrike...
Lees MeerGod en lewe op aarde – Deel 2/11
Goed, Winkelsmidt, rakende jou eerste stelling: Ons, en alles om ons op aarde het tot stand gekom deur die proses van evolusie oor miljoene jare. Daar is genoeg bewyse vir evolusie op alle vlakke. Daar is fossiele wat bewyse gee dat ons, saam met diere en plante, deur die proses van evolusie verander het tot op die punt waar ons vandag is sonder die vereiste vir ‘n God of selfs...
Lees MeerInleiding en stellings – Deel 1/11
Hi Udo, Baie dankie vir jou gewilligheid om met my te praat oor my geloof. Ek het al begin om ‘n brief te skryf oor die aspekte van geloof wat ek nie kan korreleer met ander bewyse nie en sal dit baie graag met jou wil deel vir kommentaar. Ek sal hopelik die naweek kan klaarmaak en sal dit dan kan aanstuur. Een vraag net, Sal jy omgee as ek die brief in Engels skryf? Ek moet dit seker nie erken...
Lees MeerValse wedergeboorte – Deel 5/5
Hallo Udo Ek het gevind, wedergeboorte of nie (ek was ook “wedergebore”), dat godsdiens nie werklik ‘n mens se geaardheid verander nie (1 Kor.5:1,2; Mt.7:15-23; Jak.2:14-26). Dit verander meestal bloot die inhoud van jou denke en dus spraak. Ek het agterna gevind dat baie Christene net so skynheilig is soos wat ongodsdienstige mense is of kan wees omdat jy is wat jy is tensy jy daadwerklik...
Lees Meer