AntWoord stuur periodiek 'n nuusbrief uit met terugvoer, vooruitskouing, gebedsversoeke en interessante artikels. Indien jy nie alreeds die nuusbrief ontvang nie en graag wil, stuur 'n epos na antwoorde@yahoo.com met die woord, ‘nuusbrief’, in die onderwerp-gleuf. Kontak ons gerus met enige vrae en/of kommentaar. Ons wil graag van jou hoor.