Kontak

E-pos: antwoorde@yahoo.com

Tel: 082-730-3933

Wie is Udo?

Meer oor die lede van AntWoord (Kruispad-artikel)

E-pos: antwoorde@yahoo.com

Tel: 011-559-3285 (kantoor-ure)

Wie is André?

Meer oor die lede van AntWoord (Kruispad-artikel)

E-pos: johan@kronos.co.za

Tel: 082-491-2463

Wie is Johan?

Sien ook: Dialoog

Meer oor die lede van AntWoord (Kruispad-artikel)

E-pos: roedolf@wtb.co.za

Tel: 082-8262-641

Wie is Roedolf?

Sien ook: Dialoog

Meer oor die lede van AntWoord (Kruispad-artikel)

 

Jy kan meewerk tot die roeping en strewe van AntWoord deur:
  • vir die personeel en aktiwiteite van AntWoord te bid;
  • ander mense bewus te maak van AntWoord se werk;
  • AntWoord te nooi om by jou kleingroep of gemeente op te tree;
  • finansieel te ondersteun, hetsy deur van ons beskikbare hulpbronne te koop of ‘n donasie te maak;
  • jou unieke gawes, talente of vermoëns aan AntWoord beskikbaar te stel (bv. grafiese ontwerp/drukwerk, oudiovisuele opname/redigering, geskrewe taalversorging, bepaalde vakkundige toeligting/kommentaar, gasvryheid aan reisende sprekers, kamp of lesings-venues, ens.)

Indien jy op enige van bogenoemde maniere wil betrokke raak, stuur asseblief ‘n epos aan Udo.

Gesluit vir kommentaar.