Wie is Winkelsmidt?

WINKELSMIDT dink dis belangrik om vrae te vra. Soms wonder hy net oor goed en ander kere twyfel hy. Van een ding is hy egter seker: goeie en deurdagte vrae verdien goeie en deurdagte antwoorde.
Het jy ‘n vraag waarmee Winkelsmidt kan identifiseer en wat hy sy eie kan maak? Stuur gerus jou vrae aan antwoorde@yahoo.com. Onthou dat ander ook mag baat vind by ‘n antwoord op jou vraag. Relevante vrae word geredigeer, alle persoonlike verwysings en detail verwyder en onder Winkelsmidt se naam geplaas.
Let wel: Die spesifieke antwoord op vrae en die opinies daarin vervat is die verantwoordelikheid van die outeur en weerspieël nie noodwendig die opinies van ander lede of medewerkers van AntWoord nie.
Gaan na:
