Dawid gay?

November 13, 2010 Udo 0

Hallo julle Ek was op die internet besig om vir Dawid te google aangesien ek tans besig is om Dawid te bestudeer. EK kom toe […]

Waar kom God vandaan?

November 12, 2010 Udo 0

Hi Udo, Ek sukkel om partykeer vir ander mense of vir myself uit een te kan sit waarvandaan God kom. Ons almal weet dat Hy […]

Versoeking en beproewing

November 12, 2010 Udo 1

Beste André en Udo Eerstens, baie dankie vir julle wonderlike webwerf! Ek het op aanbeveling van ‘n paar vriende die werf besoek en is aangenaam […]

Verskillende kerke

November 12, 2010 Udo 0

Hallo Udo Daar is soveel verskillende kerke wat verskillende dinge glo oor die Bybel. Hoe weet ’n mens watter kerk eintlik die regte dinge glo? […]

Twyfel, vrae en geloof

November 12, 2010 Udo 0

Hallo Udo, Ek probeer regtig die Here voluit dien met ‘n opregte hart. Daar is dikwels egter so baie vrae waarmee ek worstel en dan […]

Sterre-tekens

November 12, 2010 Udo 0

Hallo Udo Is daar waarheid in sterre-tekens? Winkelsmidt   Hallo Winkelsmidt Dit lyk my of jou vraag spesifiek te doen het met die konsep van […]

Spiritualiteit

November 12, 2010 Udo 0

Hallo Udo Wat is ‘spiritualiteit’? Winkelsmidt   Hallo Winkelsmidt, Die HAT verstaan ‘spiritualiteit’ as dit wat te make het met die “onstoflike element  in die […]