Saambly en die Bybel

Saambly en die Bybel

Haai André Is saambly verkeerd as twee persone in hulle harte committed is aan mekaar? Is dit dan nie so dat Bybelse troues, veral in die vroegste tye, nie volgens die staat se seremonies en wette plaasgevind het nie? Is ‘n seremonie wat nie ‘n wetlike troue behels nie, maar ‘n informele ‘troue’ is, dan nie ook aanvaarbaar nie? Winkelsmidt - Hallo Winkelsmidt Ek wil graag antwoord deur...

Lees Meer

A conversation about right and wrong

A conversation about right and wrong

(In die volgende gesprek probeer ek verstaan hoe my gespreksgenoot, Smithy, oor morele waardes dink. Dit is duidelik dat Smithy dink dat morele waardes altyd relatief is tot die bepaalde samelewing waarin jy jouself bevind, m.a.w. dat ‘n verstaan van wat “reg” en “verkeerd” is deur sosio-kulturele faktore bepaal word. In effek beteken dit dat ‘n mens nooit kan sê dat enige spesifieke...

Lees Meer

My plek in die Reënboognasie?

My plek in die Reënboognasie?

(Brief 1) Hi Eerstens, julle site lyk baie nice- ek het al klaar ‘n paar vrae gesien wat ek sal gaan oplees by Winkelsmidt. Thanks! Nou vir die vraag: Wat het God te sê oor die hele lelike wit-en-swart gemorsspul wat huidig in die land aan die gang is? Die enigste manier om my vraag te beskryf is deur nog vrae te vra: dit sal julle darem ‘n idee kan gee van wat in my kop...

Lees Meer

Moet ek aanhou vra om vergewe te word?

Moet ek aanhou vra om vergewe te word?

Hallo! Ek wil graag weet, as jy iemand te na gekom het, en dadelik besef het dat jy verkeerd is, en jy het die persoon onmiddelik om verskoning gevra, maar die persoon wil dit nie aanvaar of jou vergewe nie – wat doen ‘n mens?  Hou jy aan en maak die persoon dalk net nog kwater, of los jy dit en weet dat Jesus jou vergewe het, want dit is opreg? Dankie Winkelsmidt Hallo...

Lees Meer

Dawid gay?

Dawid gay?

Hallo julle Ek was op die internet besig om vir Dawid te google aangesien ek tans besig is om Dawid te bestudeer. EK kom toe af op n site http://www.gayspeak.co.za/GaySpeakEdition92/pg3.htm wat my skoon ontsteld het. Hulle beweer daar dat Dawid en Jonatan n gay verhouding gehad het ! Hulle ‘bevestig’ dit met 2 Samuel 1:26! Nou ek verstaan dit al te goed dat mense die Bybel gaan...

Lees Meer

Die Christen en selfmoord

Die Christen en selfmoord

Hallo Udo Wat gebeur met ‘n Christen wat selfmoord pleeg? Groete Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Dankie vir jou vraag. Ek probeer graag antwoord. Die Bybel spreek nie direk die verskynsel van selfmoord aan nie, maar daar is wel gedeeltes wat indirek betrekking sou hê. Vir nou gaan egter net ‘n persoonlike antwoord gee. Jou vraag is nogal ‘n vraag waarmee ek self baie geworstel het...

Lees Meer