Welcome to the AntWoord ministry. Please click here for more information
Welkom by die webblad van die AntWoord bediening. Ons is 'n eg Suid-Afrikaanse apologetiek-bediening. Ons spesialiseer in die beantwoording van opregte vrae oor die Christelike geloof, hetsy dit van 'n soekende of skeptiese aard sou wees.
REPLIEK deur Phillip Scheepers'n Medewerker van AntWoord se boek is onlangs vrygestel. Besoek gerus http://www.repliek.org vir meer inligting.
|
AntWoord, in collaboration with T.E.A.M of the Southern Evangelical Seminary in the USA, would like to invite you to attend the second annual Faith and Reason Conference 2009To Explore Reasonable Faith by Reasoning Faithfully6 - 8 August, Centurion |
AntWoord stuur periodiek 'n nuusbrief uit met terugvoer, vooruitskouing, gebedsversoeke en interessante artikels. Indien jy nie alreeds die nuusbrief ontvang nie en graag wil, stuur 'n epos na antwoorde@yahoo.com met die woord, nuusbrief, in die onderwerp-gleuf. Kontak ons gerus ook met enige vrae, kommentaar en/of kritiek. Ons sal graag van jou wil hoor.
Het jy iets om te sê? Wil jy graag kommentaar lewer? Doen dit gerus hier!