Vir verdere ondersoek

Hierdie artikel is die laaste deel van ‘n 11-deel gesprek:

_____________________________________________________________________

Winkelsmidt, hier is ‘n lys van boeke en artikels wat ek aanbeveel as jy belangstel om verder bietjie navorsing te doen.

Eerstens is ‘n lys van vyf baie toeganklike boeke wat ek ten sterkste aanbeveel as jy ‘n beter konteks wil kry van die aanhalings wat ek gebruik het en meer spesifieke wil sien wat die data en argumente is waarvolgens bepaalde gevolgtrekkings gemaak is. As ek egter slegs een boek vir iemand kon aanbeveel wat bogenoemde sake rakende die betroubaarheid van die Nuwe Testamentiese geskrifte baie goed in leketaal toelig, dan sal dit die eerste boek in hierdie lys wees (daarin is ook drie uitstekende hoofstukke wat die kwessie oor die mitiese gode aanspreek en na voorbeelde kyk):

  • Reinventing Jesus: How Contemporary Skeptics Miss the Real Jesus and Mislead Popular Culture, J. Ed Komoszewski, M. James Sawyer and Daniel B. Wallace
  • Lord or Legend? Wrestling with the Jesus Dilemma, Gregory A. Boyd and Paul Rhodes Eddy
  • Misquoting Truth: A Guide To The Fallacies of Bart Ehrman’s Misquoting Jesus, Timothy Paul Jones
  • A New Perspective on Jesus: What the Quest for the Historical Jesus Missed, James D.G. Dunn
  • Can We Trust the Gospels?: Investigating the Reliability of Matthew, Mark, Luke, and John, Mark D. Roberts

Nog ‘n paar boeke wat ek kan aanbeveel is die volgende (in toenemende graad van tegniese materiaal):

  • The Case for Christ, Lee Strobel (beginner)
  • The Case for the Real Jesus, Lee Strobel (beginner)
  • The New Testament Documents: Are they Reliable?, F. F. Bruce (sien hier)
  • Jesus Under Fire: Modern Scholarship Reinvents the Historical Jesus, Michael J. Wilkins and J.P. Moreland (Eds)
  • The Real Jesus: The Misguided Quest For the Historical Jesus and the Truth of the Traditional Gospels, Luke Timothy Johnson
  • Studying the Historical Jesus: A Guide to Sources and Methods, Darrell L. Bock
  • The Historical Reliability of the Gospels, Craig L. Blomberg

Dan het ek ook ‘n paar skakels na artikels aangeheg wat ‘n paar sake oor die betroubaarheid van die Nuwe Testament aanspreek:

Mark D. Roberts het ook ‘n paar baie interessante artikels op sy webwerf. Die volgende skakels het betrekking op wat hier bespreek is:

Hier is weer daardie skakels na artikels rakende die kwessie van die mitiese gode wat jy mag sinvol vind:

Sien ook:

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*


*