
Month: May 2010


Verskillende benaderings tot Christelike apologetiek
(Hierdie artikel is saamgestel uit uittreksels van Faith Has Its Reasons: Integrative Approaches to Defending the Christian Faith deur Kenneth D. Boa en Robert M. […]

Sout en lig
deur Udo Karsten Ek stel my voor dat iemand al oor die volgende gewonder het. Waarom die naam ‘AntWoord’? Is dit nie effe arrogant en […]

Ses struikelblokke tot apologetiek
deur Udo Karsten “Removing intellectual objections will not make one a Christian; a change of heart wrought by the Spirit is also necessary. But though […]

Lief vir God – met jou hele verstand
deur Udo Karsten “A mind is a terrible thing to waste.” Van alle mense behoort Christene die implikasie van hierdie sinspreuk die beste te verstaan. […]

Is ’n antwoord nodig?
deur Udo Karsten “Hoe voel dit vir ’n ware Christen om sy of haar geloof te verloor? Hoe voel dit as die onmoontlike dit self […]

In die wêreld, maar nie van die wêreld nie
deur Udo Karsten “It seems relatively pointless to extol the attractiveness of the Christian faith, if this is not accompanied by a deadly serious effort […]

Eienskappe van ‘n ambassadeur
deur Udo Karsten Is dit moontlik om ‘n Christen te wees sonder om ook ‘n volgeling van Christus te wees? Klink miskien na ‘n snaakse […]

Die geloof van ‘n kind
deur Udo Karsten Is Christene naïef en liggelowig? Of anders gestel: Is iemand wat glo dat die Bybel histories en feitelik betroubaar is, nie maar […]

Apologetiek en Evangelisasie
deur Udo Karsten Jimmy Williams is die stigter en vorige president van ’n apologetiek bediening Probe Ministries International. In ’n insiggewende artikel oor die verband […]