Simson, selfmoord en sonde
Julle maak die kinderlike stelling: Selfmoord is beslis ‘n sonde… (sien “Die Christen en selfmoord”) Gaan lees weer met aandag die gedeelte oor Simson, wat […]
Julle maak die kinderlike stelling: Selfmoord is beslis ‘n sonde… (sien “Die Christen en selfmoord”) Gaan lees weer met aandag die gedeelte oor Simson, wat […]
Goeiedag, Ek is so opgewonde – toevallig op AntWoord afgekom – nee dit is nie toevallig nie – dit was so bedoel. Te oorhaastig en opgewonde […]
Hallo Udo Verwyder my asb. van AntWoord se epos-verspreidingslys. Ek beskou dit nie as gemorspos nie, maar ek stel glad nie belang in die inhoud […]
Hi Udo Ek het jou raad nodig. Jy ken seker die Word of Faith teaching en die verband tussen dit en die “Name it and […]
Beste Udo Is Christene naïef en liggelowig? Of anders gestel: Is iemand wat glo dat die Bybel histories en feitelik betroubaar is, nie maar besig […]
Ek het ‘n vraag. Dis aangaande iets wat besig is om my binneste op te eet. En ek wil weet hoe ek, as Christen, ‘n verskil […]
Hi Udo Baie dankie vir jou skrywe. Ek waardeer dit. Ek het ek op Dinsdae oggende ‘n klein selgroeppie by ons kerk. Ons is ‘n baie […]
Udo, Indien ons veronderstel dat God alles weet, hoekom ly ek onder die sonde van Adam? Owergesetsynde, toe hy (hulle) gesondig het, hoekom het God […]
Udo, Ek is op die oomblik betrokke in ‘n e-pos gesprek met ‘n vriendin wat self erken dat sy nie in God glo nie, en […]
Liewe Udo Dit is met blydskap dat ek gehoor het van jul webwerf! Ek was in ‘n Christelike huis grootgemaak en is nog een van […]
Copyright © 2024 | WordPress Theme by MH Themes