Teaching on creation: an exchange with a teacher

Teaching on creation: an exchange with a teacher

Hello Smithy I hope everything is well with you and that everything has gone smoothly with your visa application. You wouldn’t believe how excited we are to have all of you guys visiting us here in South Africa. Some of the people who have seen the topics that you are preparing to engage on are very eager to hear and learn from what you have to say. It really is a blessing to have you as part...

Lees Meer

The relation between Scripture and science

The relation between Scripture and science

Dear Udo When contemporary science and Scripture are in conflict (like it seems to be in Genesis 1), does a Christian ever have the right to reject inspired Scripture in favour of a view expressed by scientists? Regards Smithy   Dear Smithy In an effort to resolve any apparent conflict between claims made by the scientific community and statements found in scripture, I would take as my point...

Lees Meer

Is Genesis 1 en 2 teenstrydig?

Is Genesis 1 en 2 teenstrydig?

Baie dankie vir julle werk. Ek is van kleins af God se kind, en deesdae het ek ‘n paar vrae oor hoe mens die Bybel behoort te glo. Soos ek verstaan is daar bv. meer as een skeppingsverhaal. Die een vertel dat die groenigheid op die derde dag geskep is (Gen. 1:11-12), die ander impliseer dat daar nie plante was voor die mens geskep is om die te bewerk nie (Gen. 2:5). Is dit ‘n teenstrydigheid?...

Lees Meer

Discovery of die Bybel?

Discovery of die Bybel?

Goeie dag Na aanleiding van ‘n program op Discovery oor Darwin se evolusieteorie wil ek graag die volgende weet: In watter konteks moet ons die skeppingsverhale in Genesis sien? En hoe lank was die skeppingsdae? Die klomp wetenskaplikes in die program praat almal daarvan dat die aarde en heelal baie miljoene jare oud is. Sou hulle daarmee wou sê dat die wetenskap vir ons sê dat die mens nie...

Lees Meer

Different views on creation

Different views on creation

Dear AntWoord It seems to me, by looking at the content of some of the links on your website, that AntWoord does not support a Biblical view of creation that describes the creation of the world in six literal days (cf. Genesis 1-2). It seems that you have a compromised view of Scripture, one which starts with science as the basis of truth rather than with Scripture. This is a dangerous slippery...

Lees Meer

Die Christelike geloof en die wetenskap

Die Christelike geloof en die wetenskap

deur Christiaan DeWet Ferreira Is die Christelike geloof onversoenbaar met die wetenskap? ‘n (Verrassende) Plakboek uit die Middeleeue. Of jou lewe eendag vir enigiets gaan tel, of jou dag na dag bestaan uiteindelik enigsins sal saak maak in die groter prentjie, hang heel eerste van hierdie vraag af: Bestaan daar objektiewe waarheid buite myself, of is “waarheid” maar net iets wat ek...

Lees Meer