Opstanding en opwekking

Opstanding en opwekking

Goeiedag Ek het so pas op u webwerf afgekom en sal dit graag nog rustig wil deurlees aangesien ek dit as ‘n baie interessante onderwerp beskou. Ek het egter een groot vraag waarmee ek al lankal worstel en ek merk u verwys gereeld daarna. Dit is die vraag of Jesus opgestaan het en of Hy opgewek was. Natuurlik twee verskillende aksies met twee verskillende implikasies, of nie regtig nie? Die...

Lees Meer

Jesus, die kruis en geloofsekerheid

Jesus, die kruis en geloofsekerheid

Hallo Udo Ek het my pastoor gevra of daar ooit ‘n manier is om te weet of jy hemel of hel toe gaan. Hy sê toe dat as jy ‘n honger het vir God en elke dag jou Bybel lees en jou lewe net vir God leef, sal jy hemel toe gaan.  Sy antwoord pla my egter, want ek probeer om my lewe reg te leef en goed te doen, maar ek maak nie altyd tyd om Bybel te lees en tyd met God te spandeer...

Lees Meer

Sonde vergifnis en die oordeelsdag

Sonde vergifnis en die oordeelsdag

Hallo Udo As ons om vergifnis vra en opreg berou het, dan vergewe God ons. Waarom doen ons dan nog verantwoording wanneer ons eendag voor God staan? Is ons dan nie reeds vergewe nie? Groete Winkelsmidt Hallo Winkelsmidt Jy is heeltemal reg oor sonde vergifnis. Wanneer God ons (almal wat Christus se genade aanvaar het) sonde vergewe, dan hou Hy dit NOOIT weer teen ons nie. Ek dink jy...

Lees Meer

Kan God ons nie maar net vergewe nie?

Kan God ons nie maar net vergewe nie?

Goeie dag Udo. Ek het iets waaroor ek al ‘n hele rukkie wonder. Hoekom moes God vir Jesus stuur om vir ons sondes te sterf sodat ons sondes vergewe kan word? God is Almagtige, hoekom kon hy nie maar ons sondes vergewe as ons vergifnis vra en berou toon sonder Jesus se kruisiging nie? Ons hoor ook dat Jesus vir ons sondes betaal het met Sy bloed-maar hoekom was dit nodig vir Hom om vir...

Lees Meer

Wie Was Jesus Werklik?

Wie Was Jesus Werklik?

deur Phillip Scheepers Christene bely dat Jesus meer as net ‘n mens was, dat Hy die Seun van God en God self is. Tog het daar baie ander interpretasies ontstaan oor wie Jesus nou eintlik was (en is) en wat Hy hier op aarde kom doen het. Hiervan is die belangrikstes: Jesus was niks meer as ‘n groot leermeester nie. Baie mense dink dat die belangrikste rondom Jesus is om...

Lees Meer

Het Jesus se Opstanding Werklik Plaasgevind?

Het Jesus se Opstanding Werklik Plaasgevind?

deur Phillip Scheepers Jesus se opstanding is deel van die hart van die Christelike geloof. Dit is die waarborg van die ewige lewe wat Jesus vir ons verwerf het. As Jesus nie uit die dood opgestaan het nie, dan val die Christelike geloof soos ‘n kaarthuis inmekaar. Hierdie feit word nie net deur ateïste of ongelowiges uitgewys nie. Paulus self sê dat as die dooies nie opgewek word nie...

Lees Meer