
ʼn Kritiese evaluering (ter wille van ʼn beter samelewing)
NB – Apostaat skryf in sy artikel, Vryheid en spraak, hoe hy dink dat dit ʼn goeie idee is dat mense mekaar se idees kan […]
NB – Apostaat skryf in sy artikel, Vryheid en spraak, hoe hy dink dat dit ʼn goeie idee is dat mense mekaar se idees kan […]
(ʼn Gesprek op Facebook) Apostaat: Ek is verbaas oor hoe baie mense nog die god-van-die-gapings argument voorsit asof dit iets bewys. Hier verduidelik Neil Degrasse […]
Hello Udo, Hoe kan ek my volwasse kinders oortuig dat die koms van Christus so naby is, dat daar nie meer tyd is om te […]
(Hierdie is ʼn uittreksel van ʼn groter gesprek oor ook ander sake) Udo, Rakende die verheerliking van Jesus. Daar is nêrens enige eerstehandse getuies […]
(Die onderstaande is ʼn uittreksel van ʼn groter gesprek.) Udo, jy verwys na Markus 16:6-7 en wonder oor hoe ek dit interpreteer. Ek wil […]
(Hierdie is ʼn uittreksel van ʼn groter gesprek oor ook ander sake) Udo, Wat eerstens beklemtoon moet word is dat Jesus (aldus die Bybel […]
Hi Udo, Ek wil graag ‘n onderwerp met jou deur praat (let wel, nie debatteer nie, maar as dit iets opduik sal ons dit kan […]
Hello Udo, Ons het al ontmoet per geleentheid by KSM met ‘n praatjie of twee. Die rede hoekom ek jou kontak is vir ‘n eenvoudige […]
(Hierdie is ʼn uittreksel van ʼn groter gesprek oor ook ander sake) Udo Jesus self gee erkenning dat God een God is (en Hy verwys […]
(Hierdie is ʼn uittreksel van ʼn groter gesprek oor ook ander sake) Udo, Christene voer aan dat die Jode ‘n koning verwag het wat […]
Copyright © 2023 | WordPress Theme by MH Themes